Modulekode | JLO 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Oriëntering: Nasionale Kurrikulumverklaring – die vak Lewensoriëntering. Kritiese oorsig oor die huidige sillabus/Nasionale kurrikulum. Verklaring. Basiese beginsels van kurrikulumontwerp. Die ontwerp van leerprogramme, werkskedules en leerondersteuningsmateriaal deur gebruik te maak van voorgeskrewe beginsels en riglyne vir die professionele, kreatiewe ontwikkeling van leerprogramme. Assesering. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App